Cara Delevingne in Allure, Oktober 2014. Foto deur Mario Testino.
Sleutelwoord Argiewe:Cara Delevingne
Ugly Boy
Die Antwoord se jongste musiekvideo van die album Donker Mag – met die hulp van Cara Delevingne, Dita von Teese, Flea van Red Hot Chili Peppers, Jack Black en Marilyn Manson.