Almal onthou die Springbokke se groot wedstryde, die drieë en die glorie. Maar min mense weet wat werklik vooraf in spanpraatjies gesê is en watter musiek op die spanbus gespeel is.
Sleutelwoord Argiewe:Chester Williams
Diep Spore
Daar is niks so vervullend soos om ‘n lewe te lei tot diens van jou medemens nie, en in Suid-Afrika is daar beslis nie ‘n tekort aan leiers wat deur hul medemenslikheid ‘n verskil probeer maak nie.