Gedigte van Chris Rootman Op die volheid van my maag Lê ek En maak lang Lomerige draaie By al die drome Wat ek leef