Vanjaar het reeds ´n ryk oes opwindende nuwe Afrikaanse romans opgelewer, maar as mens wil praat van die groot pryswenner, staan Christoffel Coetzee se Op soek na Generaal Mannetjies Mentz kop en skouers bo die ander uit.
Sleutelwoord Argiewe:Christoffel Coetzee
Christoffel Coetzee
Die bekroonde skrywer Christoffel Coetzee is die naweek van die 19de Julie 1999 skielik in Windhoek oorlede.
