Sensasionele internasionale pianis maak Kaapse debuut Die sensasionele Sjinees-Amerikaanse pianis Claire Huangci maak op Sondag 15 Mei haar eerste buiging op die Kaapse verhoog.