Kom beleef die passie en drama van opera in dié vertolking van wêreldbekende musiek soos Nessun Dorma uit Puccini se Turandot.
Sleutelwoord Argiewe:Corvin Matei
USSO Opera Gala
Regstreekse CD-opname, met Zanne Stapelberg, Minette du Toit-Pearce en die US Simfonie-orkes. Dirigent: maestro Corvin Matei.