#kkarooklassique Mimi Coertse Galakonsert: Ons Gaan Groot

Kom beleef die passie en drama van opera in dié vertolking van wêreldbekende musiek soos “Nessun Dorma” uit Puccini se Turandot; die manjifieke vokale kwartet, “Bella figlia dell’amore”, uit Verdi se Rigoletto en Mascagni se “Easter Hymn” uit Cavalleria Rusticana.

Met: Magdalene Minnaar (sopraan), Sipho Fubesi (tenoor), die Vokale Ensemble van die Kaapstad Operakoor met musiekregie deur Marvin Kernelle en die US Simfonie-orkes o.l.v. Maestro Corvin Matei.

Genre: Opera
Taal: Verskeie
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R125
Plek: ABSA Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 15 Augustus 2015, 18:00

Klein Karoo Klassique 2015

Mimi Coertse Galakonsert: Ons Gaan Groot,
Roekeloos,
24 Julie 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply