Van operasangers tot balletdansers kom uit die strate van Distrik Ses. Meeste van hulle was lede van die Eoan Groep wat kuns in Distrik Ses aan die gang gehou het.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapstad Operakoor
#kkarooklassique Mimi Coertse Galakonsert: Ons Gaan Groot
Kom beleef die passie en drama van opera in dié vertolking van wêreldbekende musiek soos Nessun Dorma uit Puccini se Turandot.
Bryn Terfel in konsert
Een van die wêreld se mees gesogste opera- en konsertsangers, die befaamde Walliese bas-bariton Bryn Terfel, tree saam met die Walliese Kinderkoor op by die Operahuis in Kaapstad.
