Uitstekende foto’s van Dakar 2011.
Sleutelwoord Argiewe:Dakar
Suid-Afrikaners oorheers Dakar
Die Suid-Afrikaanse verbintenisse met sterk bande tot die Absa-Veldrenkampioenskap, het die eerste vyf plekke in die Dakar-ren, wat die naweek in Buenos Aires geëindig het, oorheers.
