“Bietjie Rus”, Daniel Hoffman se splinternuwe enkelsnit, versinnebeeld die gevoel van vakansie en ibring verligting ná die einde van wat ’n rowwe jaar vir baie mense was.