Dankie vir nog ‘n ongoddelike gelowige gediggie,
ek weet dis met liefde gestuur en opreg bedoel,
maar daar is ‘n plooi op ma se seun se gesiggie