Vyf waens na San Pedro Zak Marais – aantreklike, legendariese beroepsjagter met ’n afdraande reputasie, ’n groot skuldlas en ’n verlede vol skimme.