Onthou: Nelson Mandela, Doc Immelman, Mandy Rossouw, Nico van Rensburg, Chinua Achebe, Roger Ebert, James Gandolfini, Tom Clancy, Lou Reed & Peter O’Toole.
Sleutelwoord Argiewe:Doc Immelman
Doc Immelman oorlede
Die skrywer Doc Immelman (84) is Saterdag in die Rooms-Katolieke Hospitaal in Windhoek oorlede.
Die groot maroelas
Terwyl die maroelas nog swart teen die lug afsteek, skiet Hans Wagner vroeg een oggend twee leeus op sy Suidwes-plaas.
Vyf waens na San Pedro
Zak Marais – aantreklike, legendariese beroepsjagter met ’n afdraande reputasie, ’n groot skuldlas en ’n verlede vol skimme.