Anna Davel en Gloria Bosman deel die verhoog in hierdie splinternuwe verhoogproduksie om die musiek van Ella Fitzgerald te vier.