Gedigte van Ernst Fernando dos Santos Skep vir my ‘n emmer son / vir die donker op my pad, / blinddoek my met liefde / vir die onweer in my hart