Die Vloed is Foto Na Dans se derde album.
Sleutelwoord Argiewe:Flash Republic
Jack Parow se vloekery pla 94.5 Kfm-luisteraars
Die radiostasie 94.5 Kfm is oorval met klagtes oor Jack Parow se optrede by die K-Day musiekfees op die Val de Vie-wynlandgoed buite die Paarl.
