Die Wachowski-broers is terug!
Sleutelwoord Argiewe:Halle Berry
X-Men 2
Prof X en die res van die mutasies is terug op die groot skerm en soos met meeste opvolgprente vanjaar kon ek nie wag om die een te sien nie.
Catwoman
Berry se katvrou kom ook nie naby die van Michelle Pfeiffer in Batman Returns nie.
Gothika
Gothika is regisseur Mathieu Kassovitz se eerste probeerslag en dit wys. Elke cliché van die riller-genre word uit die sak geruk.
