Tina Turner oorlede Die sangeres Tina Turner is oorlede in die ouderdom van 83 in haar huis in Switserland.