Poep verander TV-kanaal Op Instructables wys iemand hoe om ’n afstandbeheer te bou wat die kanaal verander elke keer as jy poep.