Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jaid River is terug met haar tweede enkelsnit van 2025 – en dié keer is dit iets besonders.
Sleutelwoord Argiewe:Jaid River
Wakker
Jaid River het onlangs ’n splinternuwe enkelsnit genaamd “Wakker” vrygestel.
Jaid River beïndruk met eerste Engelse enkelsnit – Sidewalks
Die snit, wat spog met ’n interessant synth-popklank, pas die musikant se sielvolle stem soos ’n handskoen en is geïnspireer deur haar eie ervaring gedurende haar hoërskooljare.
Stad van Verlange
Dit is nooit maklik om die bekende agter te laat vir nuwe avonture nie.
