LAPA hou weer ’n jeugromankompetisie.
Sleutelwoord Argiewe:Jan Vermeulen
Die Vyfde Aspoester
’n Donkerkopmeisie se liggaam word in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna is haar nekaar gekloof sodat sy haar kon doodbloei.
2017-Sanlampryse vir Jeuglektuur
Die wenboeke van die 2017-Sanlampryse vir Jeuglektuur, wat die ryke verskeidenheid en talent in plaaslike jeugliteratuur bevestig, is onlangs in Johannesburg bekroon.