Die wenboeke van die 2017-Sanlampryse vir Jeuglektuur, wat die ryke verskeidenheid en talent in plaaslike jeugliteratuur bevestig, is onlangs in Johannesburg bekroon.