Arend is die talentvolle kunstenaar, Boshoff Arendse, se nuutste enkelsnit en simboliseer vryheid, selfontdekking en die soeke na jou plek in die wêreld.
Sleutelwoord Argiewe:Janco Dreyer
Bosopskop
Janco Dreyer se hele lewe draai om musiek en daar is niks wat dié 23-jarige sanger en liedjieskrywer van Bloemfontein eerder sou wou doen nie.
