Sanger en liedjieskrywer, Sharine Barnard, wat vir haarself ’n nis uitgekerf het met haar filosofiese uitkyk en die unieke wyse waarop sy die liefde in haar musiek ontleed, se debuutalbum is nou beskikbaar.
Sleutelwoord Argiewe:Johan Pretorius
Sharine Barnard se nuwe enkelsnit
In ’n oogwink – met net ’n woord of aksie – kan ons van dolverlief na smoorkwaad verander.
Sharine Barnard en kletsrymer Joel Parker span kragte saam
Niemand weet regtig vooraf hoe die liefde gaan uitwerk wanneer jy jou hart verloor nie. Soms is dit is ’n morsige situasie wat harte breek, en ander kere verbaas dit jou.