Dagga vir ‘n beter sekslewe Navorsers aan die Universiteit van Stanford het bevestig dat die gereelde gebruik van dagga jou sekslewe verbeter.