Karl Malden 1912 – 2009 Die bedrewe Amerikaanse akteur Karl Malden is gister oorlede aan natuurlike oorsake op die ouderdom van 97 jaar.