Kim Jong-Il dood Die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Il, wat sy land met ‘n ystergreep regeer het, is in die ouderdom van 69 jaar oorlede.