Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog het baie lyding veroorsaak en duisende mense het daar gesterf. Maar moet die vroue en die kinders in die kampe slegs as slagoffers beskou word?