Sikloon en die Breinrowers Krisna de Waal was Sikloon. In dié wetenskapsfiksie-reeks moes sy die wêreld gereeld red, die keer van die Breinrowers.