Die oppe en affe van ‘n 30-jarige se lewe.
Sleutelwoord Argiewe:Loané van Sandwyk
Verplaas
Dis Basaartyd op Dorp! Almal skarrel rond en probeer die mampoer weghou van Hessie se mond. Sunette Bridges gaan kom kuier en haar opinie bring, maar Dominee en sy entoesiasme bly die gunsteling.
