Mol Benade, haar seun Lambert, en haar broers, Pop en Treppie, leef in haglike omstandighede in Triomf, die woonbuurt vir minder gegoede blankes, gebou op die ruïnes van die uitgesitte Swart gemeenskap van Sophiatown.