Henk van Staden sit in die restaurant en teug behaaglik aan sy koppie filterkoffie. “Verskoon tog dokter, ons het heerlike vars roomkoek op die spyskaart vandag” glimlag die kelner vriendelik vir Henk.