Die 17-jaar-oue violis, Emma Steenkamp, het met die goue medalje en die Michael Maas Gedenkprys van R36 000 by die 2024 Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) weggestap.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Jeugmusiekkompetisi
Drie maal skeepsreg vir seevierende fluitspeler
Drie jaar ná hy die goue medalje en eerste prys van die Nasionale Jeugmusiekkompetisie triomfantlik in 2015 verower het, keer die talentvolle fluitspeler Sakhile Humbane dié week terug na die vooraanstaande kompetisie om as die gaskunstenaar by die Finaliste Galakonsert van vanjaar se wedstryd op te tree.
