“Vier beamptes van die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement het Woensdag in die landdroshof op Mthatha verskyn nadat hulle na bewering van die staat se medisyne verkoop het.”