Dit lyk my oral waar jy gaan hoor jy net verskriklike dom Afrikaanse musiek!
Sleutelwoord Argiewe:Orkez
Witwarm Orkez
Waar is daai oompies met die boepense wat op die lazy boyz sit, en die wat met ‘n lat in die hand voor vandag se jeug staan en verkondig dat Afrikaans besig is om dood te gaan.
Orkez
It hard to believe how much Afrikaans music has evolved in the last few years.
Nuwe rock talent op die horison – Orkez
Ek het die afgelope ruk so baie van ‘n nuwe Afrikaanse Rock band gelees wat hulself Orkez noem, maar ek weet nie wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie.
