Dubbel-dosis liefde Volgens opnames by skole is huise waar enkelouers aan die hoof is, deesdae verreweg in die meerderheid.