‘n Trefferbelaaide, energieke, simfoniese kragtoer, met sommer alles van die beste in een vertoning: ‘n piekniek, somer in Stellenbosch, ‘n simfonie-orkes en Die Heuwels Fantasties.
Sleutelwoord Argiewe:Paul Roos Gimnasium-koor
#Woordfees iVrede
Musikale samesyn en samesing laat hoor hoe ‘n land se mense één kan word en saam kan leef in harmonie.
