Piet Potgieter is ‘n nuwe gesig in Suid Afrikaanse Stand Up Comedy. Hierdie selferkende Kraaifonteiner kielie al vir oor die ses jaar die lagspiere reg oor Suid Afrika met sy eenmanvertonings.