Gedigte van Pieter Goosen Ek mis jou soms in gesprek as ek wegraak en my vinger ys in my glas rondkrap.