Verbeel jou: ‘n groot, kleurvolle Roulette wiel in die middel van die verhoog; die gasvrou draai die wiel en die gehoor skree: “STOP!”.
Sleutelwoord Argiewe:Rafiek Mammon
KKNK op toer
Die Absa KKNK se gewilde kunsteontwikkelingsprojek, Op Toer, maak in sy dertiende aflewering vanjaar vir die eerste keer ‘n draai op Heidelberg en Herbertsdale.
