Party van ons beloof van tyd tot tyd, hand op die hart dat ons nooit, ooit weer sal drink nie. Dit is ‘n ou ritueel wat begin met die opgewondenheid van ´n jags veldkonyn net voor paarseisoen en eindig met die lyding van iemand wat ´n stuk donkievleis in ´n Keniaanse straatkafee geëet het. Hier is my storie:
Sleutelwoord Argiewe:Rian Kuyk
Myne
‘n Blond en ‘n Rooikop ry Witbank toe.
By die steenkoolmyne vra die Blond: “Wat stink so?”
Rooikop sê: “Myne”
“Dankie tog,” sê die Blond, “ek het amper gedink dis myne”
Windpomp
Die droogte in die Karoo het so erg geword dat daar niks meer oor is van Oom Sarel se plaas nie.
Hakkel
Die aantreklike jong spraakterapeut vestig haar in die Kaap, waar sy ‘n praktyk begin.
