School of Rock Moet nou nie van jou alpakka afval nie, maar School of Rock is een van die beter films wat ek die afgelope jaar gesien het.