Niekie van den Berg bedank Die bekende radiopersoonlikheid Niekie van den Berg het gister sy bedanking by die SAUK ingedien.