Paaltjiewagter klim uit die kas Die krieket wêreldbeker het ook op ’n ander nuusfront aandag getrek toe ’n paaltjiewagter gister uit die kas geklim het.