Paaltjiewagter klim uit die kas

Die krieket wêreldbeker het ook op ’n ander nuusfront aandag getrek toe ’n paaltjiewagter gister uit die kas geklim het.

Die paaltjiewagter van Engeland, Simon Davies, het Maandag aangekondig dat hy gay is. Davies het al voor die toernooi se spanmaats hiervan ingelig.

Volgens Davies het hy gevoel dit is nou die regte tyd om dit te doen.

Lewer kommentaar

Leave a Reply