Hoe baie hoor jy mense se dat hulle nie ´n vertoning wil gaan kyk nie, omdat hulle nie die akteurs of die skywer of regisseur ken nie? Dis eers wanneer nuwe talent saam met OU talent op die planke klim, voordat hulle tot hul eie reg kom. Tewe is die inisiatief van 4 nuwe en …
