Eerste backpackers op Flats Die eerste plek van verblyf vir rugsaktoeriste op die Kaapse Vlakte het onlangs sy deure oopgemaak.