Sedert die bekendstelling van die Land Cruiser-bakkie in 1971 in Suid-Afrika het hierdie Toyota die eerste keuse as ‘n ware, bekwame en rateltaaie veldry-nutsvoertuig geword.
Sleutelwoord Argiewe:Toyota Land Cruiser LC79
Die koning van Afrika
Die verhaal van die Toyota Land Cruiser begin in 1950, net 14 jaar nadat Toyota sy eerste voertuig geproduseer het.
