Die nuwe Prado TX van Toyota brei die Prado-reeks uit van slegs twee topvlak-VX-modelle tot vier modelle op die Prado platform.
Sleutelwoord Argiewe:Toyota Prado TX
Nuwe Prado TX volgepak met luukshede
Toyota Suid-Afrika het twee nuwe modelle, met TX-spesifikasievlak, by die Prado-reeks gevoeg om sodoende die luukse topvlak-VX-spesifikasievlak aan te vul.
