Vernon Barnard – Bedoel Vernon Barnard vertel toe hy die eerste keer die lied hoor toe weet hy so ’n lied kom nie elke dag op jou pad nie.